Ds Wynand Louw
-
01 Sondagseën 2020 K4
2020-10-04 Die seën van die Here
2020-10-11 Wanneer God jou seën
2020-10-18 Die Here verhoor ons gebede
2020-10-25 God gee jou keuses
2020-11-01 Die Here het jou toegerus
2020-11-08 Hef jou hande op
2020-11-15 Seën eerder as vervloek
2020-11-22 Die seën van ouerskap
2020-11-29 Geestelike nalatenskap
2020-12-06 Rolmodel
2020-12-13 Geleentheid
2020-12-20 Kinders en Ouers
2020-12-27 Verantwoordelikhede
-
02 Maandagmoeilikheid 2020 K4
2020-10-05 Mense se woorde
2020-10-12 COVID-19
2020-10-19 Wat is trauma?
2020-10-26 Wat is 'n krisis?
2020-11-02 Normale reaksies
2020-11-09 Die kameel se rug
2020-11-16 Bitterheid en verbittering
2020-11-23 Vandag is vandag
2020-11-30 Nuwe geleenthede
2020-12-07 Trots tot jou skade
2020-12-14 Seisoen van eensaamheid
2020-12-21 Eensaamheid
2020-12-28 Geloof kyk op
-
02 Maandagmoeilikheid 2021 K1
2021-01-04 Wees sterk
2021-01-11 Deernisvermoëndheid
2021-01-18 Twyfel
2021-01-25 Groot genesing is nodig
2021-02-01 Chaosmakers
2021-02-08 Hoop en bedrieërsindroom
2021-02-15 Jou probleem
2021-02-22
Maart 2021
2021-03-01
2021-03-08
2021-03-15
2021-03-22
2021-03-29
-
03 Dinsdagdinge 2020 K4
2020-10-06 Omvattende welstandsmodel
2020-10-13 COVID-19 en selfdood
2020-10-20 Veerkragtigheid (Recilience)
2020-10-27 Kies hoe jy jou dag begin
2020-11-03 Saam kom ons hierdeur
2020-11-10 Gedagtes tel
2020-11-17 Die toe deur
2020-11-24 Die krimpvarkie
2020-12-01 Die nuwe boek
2020-12-08 Om dankie te sê
2020-12-15 Jou humeur
2020-12-22 Innerlike waarskuwingstelsel
2020-12-29 Staan vas
-
03 Dinsdagdinge 2021 K1
2021-01-05 My siel wag op die Here
2021-01-12 Gun ander voorspoed
2021-01-19 Dankbaarheid i.p.v. twyfel
2021-01-26 Waar eindig genesing?
2021-02-02 Die vere van skinder
2021-02-09 Ek voel verneder
2021-02-16 Mooi dinge
2021-02-23
March 2021
2021-03-02
2021-03-09
2021-03-16
2021-03-23
2021-03-30
-
06 Vrydagvrede 2020 K4
2020-10-02 Sonder Woorde
2020-10-09 Vrede te midde van Trauma
2020-10-16 Niks is verniet nie
2020-10-23 Vrede en fokus
2020-10-30 Haal diep asem
2020-11-06 'n Plek van rus
2020-11-13 'n Dankie
2020-11-20Woede steel my vrede
2020-11-27 Luister met jou hart
2020-12-04 Vreugde
2020-12-11 Vrede
2020-12-18Onthou jy die posman?
2020-12-25 'n Christusfees
-
06 Vrydagvrede 2021 K1
2021-01-01 Nuwejaarsdag 2021
2021-01-08 Leer om te lewe
2021-01-15 Geen beter verlede
2021-01-22 Geseënd is die vredemakers
2021-01-29 Liefde en vrede
2021-02-05 Doen goed en bring vrede
2021-02-12 Wat vernietig vrede?
2021-02-19 Vrede en vriende
2021-02-26
March 2021
2021-03-05
2021-03-12
2021-03-19
2021-03-26
-
Hartswysheid en Kopkennis vir Vriende
Hartswysheid en kopkennis is soms so ver van mekaar verwyderd as die ooste van die weste. Tog moet ons op die ingewing van die oomblik talle besluite maak wat elke deel van ons verhoudinge en omstandighede beïnvloed. Met die uitdagings ingedagte stel ek graag Hartswysheid en kopkennis vir vriende aan jou bekend.
Hartswysheid en kopkennis vir vriende is ‘n uitdrukking van die liefdeswerk wat Wynand en Barbara Louw oor meer as drie dekades in die bediening geleer en beleef het. Hierdie boek is sterk gewortel in die Woord van die Here en is bedoel vir vriende, familie en kollegas wat waarde sal vind in praktiese wenke oor hoe om ander te bemoedig en aan te moedig.
Dit is ‘n boek vir ons mense wat deur die grootste veranderinge in die geskiedenis van Suid-Afrika se geskiedenis leef. Gedurende die periode het Wynand en Barbara saam bedien en afsonderlikke mylpale behaal en voortdurend belê in die welstand van ons mense. Hierdie twee baanbrekers leef wat hulle spreek.
Hartswysheid en kopkennis vir vriendeis ‘n persoonlike boek om iemand deur die moeilike dele van hul lewensreis te help. Dit is ‘n klein gids vir selfverrykking en groei. In die boek is daar leiding om moeilike dinge soos ‘deernisvermoeidheid’ en ‘bedrieërsindroom’ te hanteer, sodat jy kan heel word. Selfhelpvoorstelle, ‘n welstandsmodel en –vraelys, sowel as ‘n kontrak om die lewe te vier sal jou dadelik ‘n hupstoot gee na ‘n hoopvolle 2021.
Ds Wynand Louw is die voorsitter van Inter Trauma Nexus NPC en Kailo Instituut NPC. Sy ondervinding in die sakewerêld en leierskap in familieberading balanseer kopkennis en bestuursaangeleenthede.
Dr Barbara Louw is op haar beurt ‘n kundige op verskillende gebiede soos trauma, berading en welstand. Deur die jare het sy toegewyd gewerk om mense te help om trauma agter die rug te kry en om heel te word.
Hartswysheid en kopkennis vir vriendebevat 150 bladsy, met illustrasies, praktiese aktiwiteite en toepassings. Die prys is R 200-, posgeld uitgesluit. Boeke kan aanlyn bestel word van
This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. .Die outeurs is ook populêre sprekers en hulle kan genooi word om by julle volgende funksie te gesels oor hartswysheid en kopkennis, of trauma en veerkragtigheid.
‘n Kort video is beskikbaar by https://youtu.be/ivD7HW4CP4c
Hartswysheid en kopkennis is Afrikaanse potgooie wat deur Dr Barbara Louw en Ds Wynand Louw opgeneem is vir uitsending op Ons Radio. Die uitsendings is opgedeel in Sondagseën, Maandagmoeilikheid, Dinsdagdinge, Woensdagwonders, Donderdagdrome, Vrydagvrede en Saterdagskatte
Daaglikse insetsels op Ons Radio.
Al die daaglikse potgooie is beskikbaar op die webwerf.
-
Potgooie
Luister gerus na ons potgooie.
Latest News
- Wholistic Wellness Coaching Model
- Fear, fake news and false facades
- Working from home? What a scary thought!
- The therapeutic value of art and play
- I Am Your Breakthrough Champion
- The why and the how of A Sensible Vision
- From Posttraumatic Embitterment To Wholeness In Healthcare
- Can I be a good counsellor?
- ‘n Stukkie van my hart.
- The many faces of trauma
Who's Online
We have 203 guests and no members online