Dr Barbara Louw
Elke sessie word ingelig deur jou unieke storie en situasie. Jy sal vinnige en meetbare resultate tydens elke sessie kan ervaar, asook deurlopende verandering tussen sessies.

Lees Meer

You will be able to experience rapid and measurable results during each session, as well as continuous change between sessions.

Read More

Beware!

Beware!

A Word of Cautions Regarding Fake Profiles.

Read More

Inter Trauma Nexus

  • ‘n Bietjie ligter

    Hallo Nadia

    Elkeen het nodig om ‘n bietjie ligter te raak aan die einde van die jaar. In die jaar het ieder en elk swaar laste opgetel en hartseer, saam met teleurstelling, in die oë moes kyk. Die gebeure, drama en krisisse rondom COVID-19 was egter net ‘n seisoen in ons lewens. ‘n Lang seisoen waarvan die einde nog nie in sig is nie.

    Ek het baie hoop vir die komende jaar. Dalk gaan dinge nog moeilik wees op die ekonomiese front, maar ons is waarlik geseën en uitgespaar. God is waarlik goed vir ons in hierdie seisoen waarin ons leef.

  • ‘n Leuentjie hier en daar...

    Hallo Nadia

    Tussen die beurtkragsessies is daar soms ‘n kansie vir ‘n koppie koffie saam met my dogter. Die wyse jong vrou het my in alle erns gevra of ek weet van “fake accountability”? Dit is die vals verantwoordbaarheid wat mense gebruik om agter weg te kruip.

  • 01 Sondagseën 2020 K4

        


    2020-10-04 Die seën van die Here

    2020-10-11 Wanneer God jou seën

    2020-10-18 Die Here verhoor ons gebede

     

    2020-10-25 God gee jou keuses


    2020-11-01 Die Here het jou toegerus

    2020-11-08 Hef jou hande op

    2020-11-15 Seën eerder as vervloek

     

    2020-11-22 Die seën van ouerskap

    2020-11-29 Geestelike nalatenskap


     

    2020-12-06 Rolmodel

    2020-12-13 Geleentheid

    2020-12-20 Kinders en Ouers

     

    2020-12-27 Verantwoordelikhede

  • 02 Maandagmoeilikheid 2020 K4

       


    2020-10-05 Mense se woorde

    2020-10-12 COVID-19

    2020-10-19 Wat is trauma? 

     

    2020-10-26 Wat is 'n krisis?


     

    2020-11-02 Normale reaksies

    2020-11-09 Die kameel se rug

    2020-11-16 Bitterheid en verbittering

     

    2020-11-23 Vandag is vandag

    2020-11-30 Nuwe geleenthede


    2020-12-07 Trots tot jou skade

    2020-12-14 Seisoen van eensaamheid

    2020-12-21 Eensaamheid

     

    2020-12-28 Geloof kyk op


     

  • 02 Maandagmoeilikheid 2021 K1

       


    2021-01-04 Wees sterk

    2021-01-11 Deernisvermoëndheid

    2021-01-18 Twyfel

     

    2021-01-25 Groot genesing is nodig

     


     

    2021-02-01 Chaosmakers

    2021-02-08 Hoop en bedrieërsindroom

    2021-02-15 Jou probleem

     

    2021-02-22

     


    Maart 2021

    2021-03-01

    2021-03-08

    2021-03-15

     

    2021-03-22

    2021-03-29


     

  • 03 Dinsdagdinge 2020 K4

       

     


    2020-10-06 Omvattende welstandsmodel

    2020-10-13 COVID-19 en selfdood

    2020-10-20 Veerkragtigheid (Recilience) 

     

    2020-10-27 Kies hoe jy jou dag begin


     

    2020-11-03 Saam kom ons hierdeur

    2020-11-10 Gedagtes tel

    2020-11-17 Die toe deur

     

    2020-11-24 Die krimpvarkie


    2020-12-01 Die nuwe boek

    2020-12-08 Om dankie te sê

    2020-12-15 Jou humeur

     

    2020-12-22 Innerlike waarskuwingstelsel

    2020-12-29 Staan vas


     

  • 03 Dinsdagdinge 2021 K1

       

     


    2021-01-05 My siel wag op die Here

    2021-01-12 Gun ander voorspoed

    2021-01-19 Dankbaarheid i.p.v. twyfel

     

    2021-01-26 Waar eindig genesing?

     


     

    2021-02-02 Die vere van skinder

    2021-02-09 Ek voel verneder

    2021-02-16 Mooi dinge

     

    2021-02-23

     


    March 2021

    2021-03-02

    2021-03-09

    2021-03-16

     

    2021-03-23

    2021-03-30

     


     

  • 04 Woensdagwonders 2020 K4

       

     


    2020-10-07 Dandelion - Perdeblom

    2020-10-14 Hoe eet jy?

    2020-10-21 Peppermint (Mentha Piperita) 

     

    2020-10-28 Uie en gedagtes


     

    2020-11-04 Gras van die veld

    2020-11-11 Vinkel en koljander

    2020-11-18 Die wonder van lig

     

    2020-11-25 Geluk en omgee


    2020-12-02 Wees jou vriend

    2020-12-09 Praktiese omgee

    2020-12-16 Die gelofte en versoening

     

    2020-12-23 Kersfees en die Evangelie

    2020-12-30 Net op bystand


     

  • 04 Woensdagwonders 2021 K1

       

     


    2021-01-06 Gebrokenes en moedeloses

    2021-01-13 Elke oggend

    2021-01-20 Dankbaarheid en wonderwerke

     

    2021-01-27 Die kers

     


    2021-02-03 Kruidjie roer my nie

    2021-02-10 Gemmergesondheid

    2021-02-17 Ses dae

     

    2021-02-24

     


    March 2021

    2021-03-03

    2021-03-10

    2021-03-17

     

    2021-03-24

    2021-03-31

     


     

  • 05 Donderdagdrome 2020 K4

     


    2020-10-01Wie is ek?


    2020-10-08 Waag om te droom

    2020-10-15 Drome in balans 

     

    2020-10-22 Drome versmoor

    2020-10-29 Skryf dit neer



    2020-11-05 God se hande

    2020-11-12 Warde van drome

    2020-11-19'n Nagmerrie

     

    2020-11-26 Nooit te eenvoudig


    2020-12-03 Kinders en wonderwerke

    2020-12-10 God se liefde

    2020-12-17 Die brug wat jy brand

     

    2020-12-24 Vrygemaak om liefde te gee

    2020-12-31 Oujaarsdag

     

  • 05 Donderdagdrome 2021 K1

     


    2021-01-07 Drome en roeping

    2021-01-14 Om te vertel

    2021-01-21 Drome en realiteit

     

    2021-01-28 Drome en geloof

    {mp3}/2021-01/2021-01-28-Hartswysheid-en-kopkennis-Drome en geloof{/mp3

     


    2021-02-04 Vandag is jou geskenk

    2021-02-11 Drome en boksies

    2021-02-18 'n Goeie plan

     

    2021-02-25


    March 2021

    2021-03-04

    2021-03-11

    2021-03-18

     

    2021-03-25

     

     

  • 06 Vrydagvrede 2020 K4

       


    2020-10-02 Sonder Woorde

    2020-10-09 Vrede te midde van Trauma

    2020-10-16 Niks is verniet nie 

     

    2020-10-23 Vrede en fokus

    2020-10-30 Haal diep asem



     

    2020-11-06 'n Plek van rus

    2020-11-13 'n Dankie

    2020-11-20Woede steel my vrede

     

    2020-11-27 Luister met jou hart



    2020-12-04 Vreugde

    2020-12-11 Vrede

    2020-12-18Onthou jy die posman?

     

    2020-12-25 'n Christusfees


     

  • 06 Vrydagvrede 2021 K1

       


    2021-01-01 Nuwejaarsdag 2021

    2021-01-08 Leer om te lewe

    2021-01-15 Geen beter verlede

     

    2021-01-22 Geseënd is die vredemakers

    2021-01-29 Liefde en vrede

     


    2021-02-05 Doen goed en bring vrede

    2021-02-12 Wat vernietig vrede?

    2021-02-19 Vrede en vriende

     

    2021-02-26


    March 2021

    2021-03-05

    2021-03-12

    2021-03-19

     

    2021-03-26

     


     

  • 07 Saterdagskatte 2020 K4

       

     


    2020-10-03 Wonderwerke

    2020-10-10 God is ons toevlug

    2020-10-17 Om mens te wess 

     

    2020-10-24 Jou naam is jou skat

    2020-10-31 Komplimente en pluimpies


     

    2020-11-07 Vriende

    2020-11-14 My emosionele skatte

    2020-11-21Reik uit in vrede

     

    2020-11-28 Liefde en vriendskap


    2020-12-05 Tyd om te skyn

    2020-12-12 Kosbaar en waardevol

    2020-12-19 Vriendskap is 'n kosbare skat

     

    2020-12-26


     

  • 07 Saterdagskatte 2021 K1

       

     


    2021-01-02 Die arend

    2021-01-09 Vriende en wysheid

    2021-01-16 Jou hart is jou skat

     

    2021-01-23 God se gedagtes oor my

    2021-01-30 Liefde, leer en lag

     


    2021-02-06 Skat van 'n nuwe dag

    2021-02-13 'n Verhouding met God

    2021-02-20 Vriende glo saam

     

    2021-02-27

     


    March 2021

    2021-03-06

    2021-03-13

    2021-03-20

     

    2021-03-27

     


     

  • Affiliations

     

    Aquilla Advisors cc(Co-owner)

    Aquilla Training (Project Leader, Author and Facilitator)

    Aquilla Wellness Solutions (Private Practice Owner)

    Inter Trauma Nexus (Chief Executive Officer)

    Kailo Training Institute (Dean)

    Association for Christian Ministries (Co-founder and Project Manager)

     

     

     

     

     

  • Dankie vir die oomblik

    Hallo Nadia

    Baie dele van ons land het die afgelope tyd reën gekry en dit is asof hele gemeenskappe nuwe hoop gekry het. In sommige dele was daar skade maar die meeste mense is dankbaar vir die reën ten spyte van die verspoeling en oorstroming wat plek-plek gebeur het.

    Soms spoel trauma en drama ook so deur ‘n mens se lewe en daarom het ek die webjoernaal na jou vernoem Nadia. Jou naam beteken mos hoop. Saam kan ons hoop in elke situasie innooi.

    As ‘n berader het my lewenspad met die van ‘n mense in nood of traumatiese pyn gekruis. Die kontak was soms net ‘n paar uur of selfs vir ‘n paar minute. Vandag kan net ek baie dankie sê vir daardie oomblikke.

    As helper hoop en bid jy dat jy ‘n verskil maak aan ander se pyn en lyding. Die werklikheid het my geleer dat elke mens met wie ek in kontak kom aan my hart raak.

  • Fear, fake news and false facades

    Fear, fake news and false facades

    The three things that are thriving in the midst of a national disaster are fear, fake news and false facades. People try to cling to the idea that life has to go on as usual in the shadow of grave health concerns.

    The reality is that we have to find a new sense of normality in a maze of anxiety-provoking, exaggerated gossip. It is hard to distinguish what is really happening and when are people exaggerating their situation.

    Everything that happens is not a potential catastrophe and you don’t have to be in the centre of everyone’s drama. You are allowed to take a step back to take a reality check.

    The good news is that people are resilient and much more flexible than we give ourselves credit for. We have used our innovative skills to deal with the shortage of electricity during load-shedding and now our movements are restricted. We have to make last-minute changes to our schedules because meetings get cancelled. We have to change our working hours and reprioritize interactions to fit in with the load-shedding roster.

  • Four lifestyle strengths necessary to survive COVID-19

    The COVID-19 pandemic is having a huge impact on households and communities. The way businesses, training institutions and ministries operated do not apply anymore.

    Together we have to be creative and resilient to make every day count. In the past, people engaged others in specific styles of communication, for example, marketing-centred or promotional interactions. At this stage, the need for our clients is encouragement and healing-centred engagements.

    Much of the cosmetic fluff has weathered and personal interaction and kindness are more important than ever. Customer loyalty is won by the way they are treated during these challenging times.

    There are four lifestyle strengths you need to survive and build your business and practice that is relevant now. The priority strengths are consideration, reliability, flexibility and altruism.

    Considerationrefers to being cooperative and willing to volunteer where you can make a difference. This is the time to be peacemakers, rather than to stir strife and unnecessary conflict. The greatest culprits in stirring discord are fake news and political rhetoric while people’s lives are at stake.

    Reliability brings faithfulness to the foreground. We need the tenacity not to give up, to be persistent in doing what is necessary and the willingness to change. This is dependability with loyalty and predictability.

    Flexibility links to the willingness to change because this allows personal growth and contentment. In other words, being diplomatic and happy to go along with change involving minimal stress.

    Altruism is the generosity and self-motivation to make your community a better place. Helping others to feel loved and lovable. Motivating other people to learn and grow towards a better future.

    The most important aspects for me to live a fulfilling life at this moment is holding on to the hope and staying rooted in my relationship with God. I am also grateful for my loved ones and friends.  (Dr Barbara Louw 2020)

    Book your online or in-person appointment today

  • Hartswysheid en Kopkennis vir Vriende

    Hartswysheid en Kopkennis is soms so ver van mekaar verwyderd as die ooste van die weste. Tog moet ons op die ingewing van die oomblik talle besluite maak wat elke deel van ons verhoudinge en omstandighede beïnvloed. Met die uitdagings ingedagte stel ek graag Hartswysheid en Kopkennis vir Vriende aan jou bekend.

    Hartswysheid en Kopkennis vir Vriende is ‘n uitdrukking van die liefdeswerk wat Wynand en Barbara Louw oor meer as drie dekades in die bediening geleer en beleef het. Hierdie boek is sterk gewortel in die Woord van die Here en is bedoel vir vriende, familie en kollegas wat waarde sal vind in praktiese wenke oor hoe om ander te bemoedig en aan te moedig. 

    Dit is ‘n boek vir ons mense wat deur die grootste veranderinge in die geskiedenis van Suid-Afrika se geskiedenis leef. Gedurende die periode het Wynand en Barbara saam bedien en afsonderlike mylpale behaal en voortdurend belê in die welstand van ons mense. Hierdie twee baanbrekers leef wat hulle spreek.

    Hartswysheid en Kopkennis vir Vriendeis ‘n persoonlike boek om iemand deur die moeilike dele van hul lewensreis te help. Dit is ‘n klein gids vir selfverryking en groei. In die boek is daar leiding om moeilike dinge soos ‘deernis vermoeidheid’ en‘bedrieërsindroom’ te hanteer, sodat jy kan heel word. Selfhelpvoorstelle, ‘n wholistiese welstandsmodel en –vraelys, sowel as ‘n kontrak om die lewe te vier sal jou dadelik ‘n hupstoot gee na ‘n hoopvolle 2021.

    Ds Wynand Louw is die voorsitter van Inter Trauma Nexus NPC en Kailo Instituut NPC. Sy ondervinding in die sakewêreld en leierskap in familieberading balanseer kopkennis en bestuursaangeleenthede.

    Dr Barbara Louw is op haar beurt ‘n kundige op verskillende gebiede soos trauma, berading en welstand. Deur die jare het sy toegewyd gewerk om mense te help om trauma agter die rug te kry en om heel te word.

    Hartswysheid en Kopkennis vir Vriendebevat 150 bladsy, met illustrasies, praktiese aktiwiteite en toepassings. Die prys is R 250-, aflewering uitgesluit. Boeke kan aanlyn bestel word van .

    Die outeurs is ook populêre sprekers en hulle kan genooi word om by julle volgende funksie te gesels oor hartswysheid en kopkennis, of trauma en veerkragtigheid.

    ‘n Kort video is beskikbaar by https://youtu.be/ivD7HW4CP4c

     

    R250.00 aflewering uitgesluit

    Hartswysheid en kopkennis is Afrikaanse potgooie wat deur Dr Barbara Louw en Ds Wynand Louw opgeneem is vir uitsending op Ons Radio. Die uitsendings is opgedeel in Sondagseën, Maandagmoeilikheid, Dinsdagdinge, Woensdagwonders, Donderdagdrome, Vrydagvrede en Saterdagskatte

    Daaglikse insetsels op Ons Radio.

    Al die daaglikse potgooie is beskikbaar op die webwerf.

     

Page 1 of 2

You can show that you care by sponsoring a counselling session. This gesture is a gift that will be remembered for years to come. A gift counselling session is a gift of hope and growth for someone who needs a nudge in the right direction.

Enquire

The Association for Christian Ministries is a voluntary association we formed to accommodate people who have a God-given calling. This voluntary association perfectly suites the ministry in which you are serving people.

Go There

This workshop is for any member of the community who hears the cries of the pain of people who are affected by self-harm, attempted suicide and suicidal ideation. We look at the history of suicide, contributing factors, prevention and the aftermath of such an event.

Watch Video