Dr Barbara Louw

Soms gebeur daar dinge in die lewe wat mens laat voel jy is vasgevries in tyd. Daardie tye voel asof dit vir ewig gaan aanhou. In die boek deel Dr Barbara Louw haar unieke insig op die onderwerp van tyd en gee vir jou n praktiese oorsig van hoe om gesond word. Onderwerpe soos rustyd, saaityd, oestyd en die toets van die tyd word ondersoek.

'n Video-oorsig oor Tyd om Heel te Word

Boeke word versprei deur BluEagle eShop.

Blueagle logo

 Maak vandag 'n aanlyn of in-persoon afspraak